Successfully reported
+7

Giraffe Self Catering

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18A Giraffe Street, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Giraffe Self Catering is 'n bekoorlike selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in Nelspruit. Dit bied ontspannende en gerieflike verblyf aan enkelreisigers, paartjies of klein gesinne wat die dorp besoek.

Dié kothuis het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n enkelslaapbank. Gaste deel 'n aparte badkamer met 'n stort. WiFi is beskikbaar.

Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n kombuis wat met 'n kombuishoekie, yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, broodrooster en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n stoep en 'n pragtige tuin en gaste het ook toegang tot 'n swembad en parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Giraffe Self Catering is naby winkels en restaurante en gaste kan die nabygeleë Nelspruit Natuurreservaat verken.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Gerhard B
Gesin met klein kinders
5.0
A++++ akkomodasie. Beste akkomodasie. Vriendelike mense. Skoon blyplek A+++++.
Sep 2025
Alana P
5.0
Veilig, gasvry, betroubaar. Veilig, gasvry, netjies. Sal weer daar bespreek.
Aug 2025
Martie V
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Uitstekende diens. Baie netjies en skoon. Tarief bekostigbaar.
Jul 2025
Vernen G
Saam met vriende
5.0
Gerieflik en vriendelik. Die eienaar was ongelooflik vriendelik met die mooiste, vriendelikste honde. Vreeslik netjies en definitief die geld werd vir...
Sien meer
Mei 2025
Belinda G
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect for a stop over from the Kruger Park. We had a perfect and comfortable stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lee-Anne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 18A Giraffe Street, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Giraffe Self Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18A Giraffe Street, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6dd6490f9e1905cb6af35476949bf7b51373bdf1d563b979373ff772ba45ce7262dde503be1a36d3f84dce67374c42f1f569?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 3) 14 5 1 5 18A Giraffe Street Nelspruit 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.487585697526 30.988075459092
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang