Successfully reported

Giraffe

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
3.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Theresa J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Rustig, skoon en netjies. Die verblyf was perfek vir 'n boskamp - alles was skoon en netjies en ons het dit baie geniet om daar tuis te gaan. Tannie Betsie is 'n yster vrou met 'n hart wat oorloop van gasvryheid en vriendelikheid; sy gaan regtig die ekstra myl om haar gaste te akkommodeer. Ons sal Mooiplasie beslis aanbeveel vir iemand wat uit die stad se gejaag wil kom om die stilte van die mooi bosveld te gaan geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Betsie
Giraffe
Baie dankie. Waardeer dit opreg. Kom kuier gerus weer.

Arno D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Bevange en fantasies. Atmosfeer was die orde van die dag. Gerustigheid, skoonheid en netheid. Gasvryheid. Dit was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Betsie
Giraffe
Baie dankie, Arno. Ons waardeer jou mooi woorde opreg. Kom gerus weer. Groete

Wolf M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2025

Friendly and relaxing. It was a relaxing and friendly stay in a charming environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Betsie
Giraffe
Thank you, Wolf. We wish you all the best. You will always be welcome at Mooiplasie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Betsie Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 180

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dinokeng Big Five Game Reserve, 15 Hartebeestfontein, Pretoria, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f3273d75229d2c339047286baceb98b6a65d8f257b21c864305fe2a6e702db9ff059d696945b593fa756163daf23a2f5f1c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 Dinokeng Big Five Game Reserve 15 Hartebeestfontein 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.393937600269 28.417458773805

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang