Successfully reported
+16

GJ's Garden Flat

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 8a Globe Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 080 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

GJ's Garden Flat is 'n lieflike losstaande tuinkothuis wat op die eienaars se eiendom in Graaff-Reinet geleë is. Hierdie eiendom is ideaal vir 'n oornagplek of wegbreek vir beide vakansiegangers en sakereisigers.

Dié kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer wat met 'n dubbelbed ingerig is. 'n Bad, stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware. Van die kombuis af lei 2 enkelbanke en 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 2. Die eenheid het 'n TV met DStv-kanale.

Gaste het toegang tot 'n privaat tuin met braaigeriewe en veilige parkeerplek van die straat af. Die ligging van hierdie eenheid is relatief sentraal, naby restaurante en winkels.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
TV
Verwarmer
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Jan W
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike woonstel, als het gewerk, maar die TV se klank het 'n probleem gehad. Baie gerieflik en ruim, stil area en het lekker geslaap.
Sep 2025
Junaide P
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Great service and friendly host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Kathy H
Saam met lewensmaat
5.0
Terrific! Excellent - loved staying in the Garden Flat and will be back in the blink of an eye!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Aletta En Willie H
Saam met lewensmaat
4.8
Ons het 'n wonderlike verblyf gehad! Lekker gebly, ja. Skoon en netjies!
Des 2024
Liezl L
4.8
Heerlike en rustige kuier. Daar is baie aandag aan detail gegee. Baie rustige en veilige omgewing. Pragtige en netjiese plekkie.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Garry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 8a Globe Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink GJ's Garden Flat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 080
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 080
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 080
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 8a Globe Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAccd1beb56a7557b96ecef440b69de18831505aed873c1b5bfc5804e5f10632c68b171647167c01a3be0bee2927882cf8e216?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 8a Globe Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -32.255629717341 24.534005034191

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang