GJ's Garden Flat
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 8a Globe Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Vanaf R1 080 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
GJ's Garden Flat is 'n lieflike losstaande tuinkothuis wat op die eienaars se eiendom in Graaff-Reinet geleë is. Hierdie eiendom is ideaal vir 'n oornagplek of wegbreek vir beide vakansiegangers en sakereisigers.
Dié kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer wat met 'n dubbelbed ingerig is. 'n Bad, stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware. Van die kombuis af lei 2 enkelbanke en 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 2. Die eenheid het 'n TV met DStv-kanale.
Gaste het toegang tot 'n privaat tuin met braaigeriewe en veilige parkeerplek van die straat af. Die ligging van hierdie eenheid is relatief sentraal, naby restaurante en winkels.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Garry Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 8a Globe Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Gaste dink GJ's Garden Flat het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 8a Globe Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang