GL Cottages
- Kapasiteit: 60 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 30 Gill Street, Observatory, Johannesburg, 2198, Gauteng
- Vanaf R950 per nag (plek vir 4)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
GL Cottages bied 21 en suite-kamers, sommige daarvan is klipkothuise met grasdakke. Ons is ideaal geleë in Observatory in Johannesburg.
Elke kamer het sy eie tema, van 'n Afrika-tema tot 'n eenvoudige Engelse tema. Van die eenhede bied selfsorggeriewe. Elke oggend word gaste hartlik verwelkom met 'n heerlike vol Engelse ontbyt. Ons het 'n groot swembad en gaste kan heerlik tot aan die bopunt van ons perseel stap om 'n 360º-uitsig oor Johannesburg te beleef.
Ons is 20 minute se ry van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af, 20 minute van Sandton, 15 minute van Newton - die kulturele hart van Jozi, 5 minute van Ellis Park Rugby Stadion, 15 minute van Wanderers Krieket Stadion, 10 minute van Killarney Winkelsentrum en die middestad, 5 minute van Eastgate Winkelsentrum en 2 minute van Observatory Gholfbaan af.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
1/5
Trevor Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 30 Gill Street, Observatory, Johannesburg, 2198, Gauteng
- Kapasiteit: 60 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 30 Gill Street, Observatory, Johannesburg, 2198, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang