Successfully reported

GlassTree B&B

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Yaseen K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Pleasant stay. Very neat, clean and spacious. The host was friendly and very welcoming. I would recommend this for those who want to stay 2 or more nights and are interested in exploring the area. Not too far from the local mall and eateries.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarie
GlassTree B&B
Hi Yaseen, thank you for the friendly report.

Chris S
1 nag
5.0
Jul 2025

Lekker groot spasie. Groot woon area. Skoon en reg. Veilig en rustig. Mooi en reg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarie
GlassTree B&B
Dankie Chris vir jou goeie terugvoering. Waardeer dit. Jy is 'n gemaklike gas.

Clayola F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Peaceful. Waarde vir ons geld. Puik dienste!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarie
GlassTree B&B
Crayola, dankie vir julle terugvoering. Waardeer dit opreg. Lekker dag verder.

Cavin M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Ons het heerlik gebly. Dit was netjies en gerieflik. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarie
GlassTree B&B
Dankie Cavin, julle was baie aangename gaste. Julle is altyd welkom hier. Dankie vir die sterre!

Theo Sandrock S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Kan dit met vrymoedigheid aanbeveel! 'n Rustige omgewing, heerlike ontbyte, alles so netjies en skoon, lekker bed en heeltemal rolstoelvriendelik! Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarie
GlassTree B&B
Baie dankie vir die mooi woorde. Julle is voorwaar wonderlike gaste en altyd welkom.

Donavan V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2025

Rustig, gerieflik en baie netjies. Ja, baie rustig en gerieflik, dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sarie
GlassTree B&B
Baie dankie. Julle is baie gemaklike gaste. Sien uit na julle volgende kuier.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2025

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Sarie
GlassTree B&B
Dankie vir jul vriendelikheid.

Lourika F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Highly recommended accommodation. I really enjoyed my stay. Friendly and warm hospitality. Would highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarie
GlassTree B&B
Dankie vir jul vriendelikheid. Kom kuier gerus weer.

Johann H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustig, gemaklik en aangenaam. Ons het heerlik oorgebly in die mooi omgewing en in lekker ruim, netjiese en gemaklike akkommodasie. Kontinentale ontbyt was 'n aangename verrassing en nie te wagte nie. Vriendelike en bedagsame gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarie
GlassTree B&B
Baie dankie. Julle is uitstekende gaste. Julle is baie welkom by Glasstree.

Henrico F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Was gerieflik, veilig en bekostigbaar. Die gastehuis was puik en ons sal beslis weer gebruik daarvan maak in toekomstige behoefte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarie
GlassTree B&B
Dankie Henrico, julle was uitstekende gaste. Hoop om julle weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 President Street, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVzuDj8c6Ej7G4B2bqVuoUq6YxJu5onuVoM9UaCQpKqUwrUk0cK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 4 President Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.528868409038 20.034102158821
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang