Glen Avon Farm
- Kapasiteit: 25 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Glen Avon Farm, Somerset East, 5850, Oos-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Glen Avon Farm is 'n pragtige en geskiedkundige, sewende generasie plaas skuil aan die voet van die Boschberge, net 12 km vanaf Somerset-Oos (KwaNojoli).
Verblyf is beskikbaar in 2-, 5- en 6-slaapkothuise. Die kothuise is in 'n welige omgewing geleë.
Dit is 'n paradys vir gesinswegbreek, waar kinders aangemoedig word om deel te neem aan daaglikse plaasaktiwiteite soos handmelk, skape en bokke oppas.
Die damme is vol forel en baars vir kunsvlieghengel. Staproetes van verskillende lengtes word uitgelê. Vir die ywerige voëlkykers is daar meer as 250 spesies, insluitend verskeie lewensvreters. Die plaaspaadjies bied bergfietsryers 'n wye verskeidenheid opsies, sommige tegniese roetes en ander minder veeleisende spore. Verskeie historiese geboue soos die watermeul, skeerskuur, plaasskuur en ook die opstalle vertel 'n storie van stoere Skotse voorvaders.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Fiona Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Glen Avon Farm, Somerset East, 5850, Oos-Kaap
- Gaste dink Glen Avon Farm het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 25 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Glen Avon Farm, Somerset East, 5850, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang