Successfully reported

Glen Doone Farming

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Paul M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie bevredigend. Uitstekende verblyf, ons het ons tyd baie geniet. Pragtige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jolanda
Glen Doone Farming
Baie dankie vir die goeie review. Ons is bly julle het dit hier by ons geniet.

Tonie O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2021

Pragtige en netjiese verblyf naby die rivier. Pragtige en netjiese verblyf naby die rivier. Als baie netjies en skoon, sal weer daar kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip T
Kort verblyf
5.0
Apr 2021

Baie Lekker! Lekker gekuier en lekker gebraai. Baie mooi omgewing en goeie verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jock S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2020

Great! Pragtig weggesteekte huis diep in 'n vallei met pragtige natuurskoon!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2019

Heerlik en ontspanne. Heerlik gebly, huis is pragtig, skoon en netjies, met al die nodige geriewe. Kamers is heerlik warm en gerieflik. Kombuis is baie prakties en het lieflike kaste met alles wat nodig is vir 'n lekker kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Faure V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2017

Dit was 'n baie goeie still vakansie. Met geen sein kan niemand jou pla nie, dis baie veilig omdat jy so ver tussen die berge is. 'n Lekker rivier 150 tree van jou af. Als wat mens kan vra om rustig te wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rhona V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2017

Ideaal vir ’n wegbreek-naweek. Pragtige en gerieflike verblyf met ’n wonderlike uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaap N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2015

Verbaas hoe mooi dit was. Jy kan almal daarna toe stuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jolanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 6 200
per nag, vir 10 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 200
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R 6 200
per nag, vir 10 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Glen Doone, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc4MmM0MjA3LTE4MDgtNGI3YS05MTY3LTQyOTZkZGYzYWI1OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 200 per nag, vir 10 mense 8 5 1 5 Farm Glen Doone Lady Grey 9755 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.801447222222 27.312319444444
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang