Glen Lilly Selfsorg
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 110 2nd Avenue, Glenlily, Parow, 7550, Wes-Kaap
- Vanaf R720 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Glen Lilly Selfsorg is 'n ou Victoriaanse-styl gebou in Glenlily, Parow wat gaste 'n keuse van eenhede bied met slaapplek vir tussen 2 en 4 mense.
Glen Lilly Selfsorg bestaan uit 7 eenhede met privaat ingange. Die eenhede is ingerig met dubbelbeddens, met badkamers wat slegs uit storte bestaan. Sommige van die eenhede het ook slaapbanke en beddegoed word voorsien. Gaste moet asseblief hul eie handdoeke saambring.
Elkeen van die eenhede is toegerus met 'n TV met plaaslike kanale, en het 'n kombuisie met 'n yskas, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Neem asseblief kennis dat die eenhede nie stowe het nie.
Glen Lilly Selfsorg is naby alle geriewe geleë, insluitend die Parow-sentrum, die Grand West Casino, N1 City en die N1 City-hospitaal.
Wi-Fi is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.8/5
Riette Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 56
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 110 2nd Avenue, Glenlily, Parow, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink Glen Lilly Selfsorg het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 110 2nd Avenue, Glenlily, Parow, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang