Successfully reported

Glen Maine Guest House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 120 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Annemie P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Baie lekker. Dit is 'n pragtige gastehuis met baie vriendelike en hulpvaardige personeel. Ek sal vir seker weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Gerieflik. Baie lekker gebly, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Lieflik, sentraal, veilig. Lieflik! Sentraal geleë in 'n veilige woonbuurt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eloise B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Convenient and safe. GlenMaine is perfectly situated for events at the Sunbet Arena. In fact, it is close to many tourist attractions in Pretoria. It is situated in a security boomed suburb and we felt safe at all times. The gardens are beautiful and well kept, and there is good off-road parking. The room was just as described, clean and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Besigheid gedoen in Pretoria en was baie gerieflik. Het voldoen aan verwagting. Netjies en skoon en ligging uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beverley A
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

We had a nice stay. It is a lovely guest house. The staff are amazing. The place is neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caylee C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie oulik en stil. Baie lekker. Die mense was vriendelik. Stil genoeg dat my baba deur die aand geslaap het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel H
1 nag
5.0
Jul 2025

Heerlike verblyf! Ons het weereens 'n wonderlike nagrus gehad. Die eenheid is ruim. Die beddens slaap heerlik en na 'n baie lang reis was die warm stort 'n genotvolle bederf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Kan vir seker die gastehuis aanbeveel, ek sal weer van die gastehuis gebruik maak. Die vriendelikste gasvrou, sy maak seker jy het al die inligting. Die area is baie veilig, die gastehuis is netjies en baie skoon met alles wat jy nodig het, naby alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Nicky Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 145

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R1 120
R 1 120 R 1 008
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 120
R 1 120 R 1 008
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 120
R 1 120 R 1 008
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 67 Ilkey Road, Lynnwood Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA789921e7e7cc4ee15c70e2588b855583a72284772ba74f2f42a4cc5a70ed18cf3bca93da4c5bd3711728e9680eb471074ac1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 120 nouVanaf R1 008 per nag, vir 2 mense 120 5 1 5 67 Ilkey Road Lynnwood Glen 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.777331965678 28.280460834503

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang