Glengyle Farm Old House
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Old House, Glengyle Farm, Barkly East, 9786, Oos-Kaap
- Vanaf R3 400 per nag, vir 9 mense
Beskrywing
Glengyle Farm Old House bied bekoorlike selfsorgverblyf op 'n werkende plaas in die War Trail-boerderydistrik van Barkly-Oos. By hierdie erfenisryke plaashuis kan gaste ontspan en die asemrowende berg- en rivier-uitsigte geniet.
Dié plaashuis bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die eerste badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede badkamer het 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe, toonbank met stoeltjies, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek en 'n TV. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n kaggel. Die leefarea het ook 'n enkelslaapbank vir 'n gas, 'n platskerm-TV met DStv en Netflix, asook gratis WiFi.
Daar is 'n uitgebreide tuin met buitesitplek en 'n pragtige uitsig oor die terrein, asook 'n braai-area, lapa en swembad. Veilige parkeerplek is op die plaas beskikbaar. Gaste kan verskeie staproetes deur die distrik en berge verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Corallie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Old House, Glengyle Farm, Barkly East, 9786, Oos-Kaap
- Gaste dink Glengyle Farm Old House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Old House, Glengyle Farm, Barkly East, 9786, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang