Successfully reported
+32

Glenley Place

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 3rd Avenue, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Glenley Place bied ruim selfsorgwoonstelverblyf in die stil woonbuurt Sandbaai, 500 m vanaf die strand, 3 km vanaf die Weskus Mall, en 5 km vanaf Hermanus.

Verblyf word gebied in twee eenslaapkamerwoonstelle, naamlik Walvis en Seeperd. Albei woonstelle het slaapplek vir 2 gaste en bevat 1 slaapkamer, 1 badkamer en hul eie kombuis en leefarea. Elke woonstel het sy eie vlekvrye staal draagbare braai. 'n TV met Netflix en gratis WiFi is beskikbaar. 'n Verskeidenheid speletjies, kaarte, boeke en legkaarte is beskikbaar vir gaste om te gebruik.

Glenley Place het 'n gemeenskaplike vermaakarea met 'n pooltafel en tafeltennistafel. Parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Die eiendom word deur 'n alarmstelsel beskerm.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Glenda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 26 3rd Avenue, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Glenley Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 3rd Avenue, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA432ae344ba71576326aa9ec7b94594fba281ca334827dcf3dc78be49fdb14b8a847e3e56c3f784a10ba4e5838fc35314639e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 26 3rd Avenue Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.4257704 19.1969008

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang