Successfully reported

Glenmore Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Chantel P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Great. We had a lovely stay and the host was friendly. Everything was as advertised.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco L
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Gerieflike spasieuse kamer. Perfek vir my verblyf vir 4 dae. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martha S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Peaceful and quiet. Welcoming, peaceful and very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hestè N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Perfekte verblyf. Ons verblyf by Glenmore Gastehuis was perfek. Die gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig, en ons kon reël om later uit te boek. Die ligging is sentraal en ons was naby alles wat nodig was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helene B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2025

Voldoende oornagverblyf. Die verblyf was gerieflik en naby aan die skole waar ek wou wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elzane D
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2025

Uitstekend. My vrou en kinders het baie lekker hier gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ionette S
Kort verblyf
4.0
Jan 2025

Goed. Goed gebly, sal net aanbeveel dat daar meer as een stoel is aangesien die plek vir 3 persone is.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Thomas W
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Lekker. Absoluut waarde vir geld, asook ideale ligging en toegang tot hoofstrate/roetes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha B
1 nag
5.0
Mrt 2024

Beslis 'n baie lekker oorslaap gastehuis. Ek sal beslis weer 'n kamer bespreek, het baie lekker geslaap en die kamer is ruim, baie netjies, skoon en veilig, het in al my behoeftes voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarah-lee L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Lekker geleë en baie stil area. Baie netjies en gemaklik vir 'n oornagplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marizanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 47 Brebner Road, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd840cd9853e227461d25b965aad9402baa4691671ed89d78e217e1e3ed79682826bf1cf6caa085df6ed4f5d0ff150aa400c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 47 Brebner Road Westdene 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.099273360451 26.20729304418
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang