Successfully reported
+26

Glenmore Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 47 Brebner Road, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Glenmore Guesthouse bied vriendelike gasvryheid en is in 'n rustige woonbuurt in Westdene, Bloemfontein, net 3,9 km vanaf Bloemfontein-sentraal geleë. Die gastehuis is naby gewilde besienswaardighede soos die Gallery On Leviseur, Preller Square, Loch Logan Waterfront en Mimosa Mall. Die Mediclinic is net 1,7 km vanaf die gastehuis en die Universiteit van die Vrystaat is 3,2 km ver. Die gastehuis is ideaal vir sakereisigers, gesinne en paartjies wat na 'n huislike wegbreek soek.

Verblyf word in 'n die ruim Dubbel-, Tripel- of Gesinskamers gebied. Elke eenheid het sy eie ingang en 'n privaat badkamer met linne en handdoeke wat voorsien word. Ander geriewe sluit 'n mikrogolfoond, yskassie, ketel, gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale in. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Chantel P
Gesin met klein kinders
5.0
Great. We had a lovely stay and the host was friendly. Everything was as advertised.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Jaco L
5.0
Gerieflike spasieuse kamer. Perfek vir my verblyf vir 4 dae. Sien sterre.
Jul 2025
Martha S
Besigheidsreis
5.0
Peaceful and quiet. Welcoming, peaceful and very clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Hestè N
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte verblyf. Ons verblyf by Glenmore Gastehuis was perfek. Die gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig, en ons kon reël om later uit te boek. ...
Sien meer
Mrt 2025
Thomas W
5.0
Lekker. Absoluut waarde vir geld, asook ideale ligging en toegang tot hoofstrate/roetes.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marizanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 47 Brebner Road, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Glenmore Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 47 Brebner Road, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd840cd9853e227461d25b965aad9402baa4691671ed89d78e217e1e3ed79682826bf1cf6caa085df6ed4f5d0ff150aa400c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 47 Brebner Road Westdene 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.099273360451 26.20729304418
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang