Successfully reported

Glentana by the Sea

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Suzan V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Dolfyne vanaf jou stoep. Heerlik gekuier, fantastiese uitsig, 100 m van die strand af, gemaklike vakansiehuis met 'n lekker groot stoep en ruim kuierarea. Uitstekende ligging op 'n bult met bure slegs aan die een kant. Ons het heelwat dolfyne gesien tydens ons verblyf. Baie oulike eetplekke binne stapafstand. Kan roomys koop as mens langs die see stap. Ook gestap na die skeepswrak om die draai. Vriendelike diens ontvang vanaf die huis se eienaar. Sal Glentana by the Sea definitief kan aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Pragtige, rustige plek. Ons het heerlik gebly. Absoluut juweel van 'n plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Geen foto's regverdig die skoonheid en rustigheid van hierdie eiendom nie. Wat 'n ongelooflike plek om tyd saam met familie en vriende deur te bring. Een van my gunsteling wegbreke in 'n lang tyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Harm S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Uitstekend! Ons het baie lekker gebly met perfekte uitsig oor die see. Die ligging van die huis is baie goed, veral met die skipswrak wat jy kan besoek as dit laagwater is, met nie te ver se stap nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania P
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Wonderlik! Uitstekende verblyf en ligging. Fantastiese uitsig. Veilig, skoon, smaakvol en ten volle ingerig. Voortreflike gasvrou. Beslis aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle V
Lang verblyf
5.0
Nov 2024

Heerlike see vakansie materiaal! Ons het heerlik hier gebly. Die huis is goed toegerus en ruim en het 'n pragtige uitsig oor die see. Dit is eenkant en uit die pad wat heerlike stilte en rustigheid bied. Die tafeltennisblad was 'n groot hit met almal op reënerige dae en ook aande. Die strand is net 'n kort stappie en lieflik! Buite braai met 'n view wat ook daagliks vir jou skoongemaak word! Wat 'n bonus. Die gasvrou is baie vriendelik, behulpsaam en gasvry! Sal definitief weer hier bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
Glentana by the Sea
Was baie maklike gaste. Het die huis baie skoon gelos, en is altyd welkom terug.

Fred S
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Dit was heerlik. Asemrowende uitsig, gerieflik, privaat, veilig. Wonderlik! Sonder twyfel lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dean V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Baie lekker huis met die beste uitsig. Baie lekker gebly. Ligging is uitstaande en die eienaar was baie behulpsaam en vriendelik. Plek was mooi skoon en alles wat jy benodig was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delina V
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Ons het heerlik ontspan in die gerief van hierdie huis. Puik. Dit was heerlik. Die huis is ruim met lekker groot slaapkamers en pragtige 180° uitsig op die see. Die lekker groot stoep met ingeboude braai het gesorg vir 'n heerlike kuierarea. Alles is mooi skoon en netjies. Elke gerief waaraan jy kan dink, is beskikbaar. Die huis is met smaak versier. Die gasvrou het ons dadelik welkom laat voel. Dit was beslis 'n groot bonus dat die huishulp ook vir ons beskikbaar was. Definitief nou op ons lys van gunstelinge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Vakansie by die see. Fantastiese plek, baie dolfyne gesien vanaf die stoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
Glentana by the Sea
Baie dankie, Peter! Sien uit om julle weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 24

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 3 950
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 950
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 950
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbras Street, Glentana, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkxMDg0NDU4LTgwOTItNDRlYS1iYjYyLTcyMmZkODYxMzZmMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 950 per nag (plek vir 8) 22 5 1 5 Steenbras Street Glentana 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.050323447706 22.31987179266
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang