Successfully reported

Glentana Cozy Beach House

Selfsorg

Resensies

3.3/ 5

Gebaseer op 7 resensies


Netheid
3.1
Ligging
3.1
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.6
Veiligheid
3.4
Jenny L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Was baie lekker. Ons het baie lekker gebly. Enigste downside is dit word geadverteer met Airfryer, maar daar was nie een nie. Verder sal ek dit 100% aanbeveel. Wanda sorteer enige iets onmiddellik uit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rickus A
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2025

Pragtige. Baie lekker gebly, beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Winifred B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Very nice. Very nice and neat. Enjoyed it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecil John F
Kort verblyf
4.0
Jun 2025

We had fun. So relaxing and very private. Enjoyable. Fun. Exciting. Lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Apr 2025

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Zandri R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.0
Jul 2025

Aaklig. Hierdie plek is nie geskik vir gaste nie. Baie sleg ingerig, ongerieflik, geen uitsig (binne 4 mure), vuil, gemuf, geen herstel en onderhoud word gedoen. Baie teleurgesteld! Dit is skandalig dat iemand hierdie plek adverteer as vakansie akkommodasie en mense se vakansie spaargeld daarvoor vat!

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Wanda
Glentana Cozy Beach House
So jammer julle het net lekker gebly. Geen klag van julle ontvang. Hier is die kommentaar van Rochelle wat die dag na julle ongeboek het en 7 nagte bespreek het. Hi Wanda, ons het 'n krisis in Pretoria, so ons het vanoggend 11 uur se kant die huisie ingetrim. Sleutel weer toegesluit in lockbox. Ons het vullissakke op die plastiek tafel buite gesit. Jammer ons kon nie die vloer was nie en die banke ook nie ordentlik onder kussings ens skoonmaak nie. Baie dankie, ons het lekker gekuier! Ons bespreek weer later die jaar!

Francien G
Lang verblyf Saam met lewensmaat
1.0
Jun 2025

Rampspoedig. Dit was die mees patetiese plek waar ons nog ooit oorgebly het. Ons het vir 8 nagte bespreek, maar het na 1 nag vertrek. Die foto's op die webtuiste is nie 'n ware weergawe van die plek nie. Dit is nie 'n Beach House nie, maar 'n "backyard shack"! Daar is geen see-uitsig nie; die plek is amateuragtig aanmekaar getimmer in iemand se agterplaas! Waar daar ligskakelaars uit mure verwyder is, is die gate net so oop gelaat. Die mure is vol vog en die kaste is vrot van muf. Die gelamineerde vloere het orals gapings in. Die blindings is stukkend of geroes, of ontbreek selfs in die boonste slaapkamer. Daar is geen muurprop naby die bed in die boonste kamer nie; die enigste een is op die oop loft waar jy moet buk om by te kom. Die oop loft het geen meubels behalwe 'n tafeltjie nie. Die boonste badkamer is slegs 'n toilet en wasbak met koue water, nie eers 'n spieël nie. Die onderste gastebadkamer het geen ophangplek vir handdoeke nie. Die yskas se groentelaai is weg. Die internet konnekteer glad nie. Die trap na bo, sowel as die buitenste trappe, is onveilig en relings ontbreek op verskeie plekke. Die buitenste kuier/braai-area is ingedruk teenaan die grensmuur met geen sonkolletjie nie. Die uitsig vanuit alle vertrekke is óf na 'n onkruid-oortrekte agterplaas, óf na 'n vrot garagemuur, óf hoegenaamd geen uitsig nie. Buiten dit is ons nie vooraf ingelig oor bouery langsaan met getimmer en lawaai van 07:30 in die oggend nie. Hierdie eiendom hoort hoegenaamd nie op die webtuiste nie!

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Wanda Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 68

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 B Kolstert Street, Glentana, Great Brak River, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7eeb6e78608c0205f5bacacc8f131dd519325b949e2b05a1aea7a00032df2c141398bab6ceb9c8f25a323501049a8190bbf4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6) 7 5 1 4 7 B Kolstert Street Glentana 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.050461526207 22.316911559808

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang