Successfully reported

Glipsie By Die See

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 103 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wynand Francois N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Sal beslis weer by Glipsie bespreek en beveel aan vir almal. Baie netjies, alles wat jy sal benodig vir gewone huishouding. Baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Glipsie By Die See
Baie dankie, ons sien uit daarna om julle weer by Glipsie te verwelkom. Pieter & Miems du Toit

Cherise W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Pragtig en rustig. Pragtige huisie. Ten volle toegerus. Baie veilig en rustig. Maklike in- en uitklok.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rochzane A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

It was fantastic thanks again. Al wat ek kan se ons het dit baie geniet. Rustig, en vriendelike mense. Pieter, die eienaar, dankie dat jy ons so mooi bedank het. Ek waardeer dit baie; en die webtuiste: julle diens is 200%. Ek sal weer na Glipsie By Die See toe kom in die toekoms. Groete Roczhane.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiaan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Huis van die huis af. Baie lekker, het alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esme' J
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

It was a pleasant stay and would recommend Glipsie by die See anytime. It was a pleasant stay and would recommend Glipsie by die See anytime.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mev H O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Beveel Glipsie by die see aan! Rustige atmosfeer. Baie veilig om deur die oord te stap. Inwoners is regtig vriendelik. Paadjie na die see is letterlik 'n paar tree vanaf Glipsie by die see. Net jammer jou honde word nie toegelaat nie - een van die reëls van die oord. Glipsie by die see is ook volledig omhein.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Glipsie By Die See
Hello Hugolene Baie dankie vir jou baie mooi en positiewe terugvoer - ons waardeer opreg. Ek stem 100% saam met jou oor die honde-aspek - dis regtig jammer die reël moes ingebring word. Julle is altyd welkom om weer vir Glipsie te besoek. Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom.

Mattheus D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Gerieflike strand akkommodasie. Gerieflik en gemaklik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja F
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Een woord - fantasties. Die beste vakansieverblyf ooit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Glipsie By Die See
Hi Sonja Ons is baie bly dat julle die vakansie geniet het en baie dankie vir die grootste kompliment met julle verblyf by Glipsie. Kom maak gerus weer so in 2025 en kom kuier vir ons. Groetnis, Pieter & Miems

Glenville S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

A wonderful weekend blissful experience. Enjoyed the quietness and waking up to the sound of the ocean. Our visit was food for the soul, just what my family and I needed. Will definitely go visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawid M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Was 'n belewenis. Die verblyf was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 103

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 970
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 970
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 970
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 57 Melkhout Avenue, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38dd4181c95683e1b5252299572991aa16d72ed1da1a12b967e12d45ae1cbfd0e46ad50359ee778f56622cf22172e578bf0f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R970 per nag (plek vir 4) 103 5 1 5 57 Melkhout Avenue Pearly Beach 7221 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.669008361049 19.519205147005
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang