Gneiss Beachfront House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22nd Street, Shelley Point, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Gneiss Beachfront House is 'n elegante en karaktervolle huis in die bekoorlike Shelley Point van St. Helenabaai. Die strandfront-huis spog met 'n panoramiese see-uitsig en is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n rustige wegbreek by die see.
Die selfsorghuis beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers en 1 slaapkamer met 'n aparte badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n luukse bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 driekwartbeddens en die derde badkamer het 'n stort.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n etenstafel, gemaklike rusbanke en 'n TV in die oopplan-leefarea.
Gneiss Beachfront House het ook 'n groot balkon met 'n etenstafel, see-uitsig en braaigeriewe. Daar is nog 'n beskutte stoep met sitplek en braaigeriewe op die grondverdieping.
Gneiss Beachfront House bied direkte toegang tot die strand waar gaste kan sonbaai, baljaar en branderplankry.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Suzanne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 22nd Street, Shelley Point, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink Gneiss Beachfront House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22nd Street, Shelley Point, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang