Goedehoop Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Piet Retief Street, Zeerust, 2865, Noordwes
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Goedehoop Guesthouse is in Zeerust in Noordwes geleë. Dié dorpie is 'n gerieflike oornagpunt vir gaste wat via die N4, verby die Groot-Marico, na Botswana reis. Goedehoop Guesthouse is in 'n stil, rustige buurt in Zeerust geleë en is 'n gerieflike stapafstand vanaf winkels en restaurante.
Dié gastehuis bied verblyf in luukse kamers, asook kamers wat in 'n reisiger se begroting sal pas. Elke kamer het en suite-geriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Heerlike ontbyt is ook op versoek teen addisionele koste beskikbaar.
Goedehoop Guesthouse bied gasvryheid en hoëgehalte-verblyf teen redelike pryse.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Adel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 67
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 13 Piet Retief Street, Zeerust, 2865, Noordwes
- Gaste dink Goedehoop Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Piet Retief Street, Zeerust, 2865, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang