Goedereede Guest Farm Stable Cottage
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Goedereede Guest Farm, Goree Road, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Vanaf R3 900 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Goedereede Guest Farm Stable Cottage is 9,8 km buite Robertson op 'n skilderagtige vrugteplaas geleë. Dit is langs die Breederivier en word deur majestueuse berge en fynbosbedekte heuwels omring. Dit is 'n werkende vrugteplaas waar gaste kan aan die oes kan deelneem en die vrugte geniet. Hierdie ruim kothuis is ideaal vir gesinsvakansies en spog met asemrowende uitsigte oor die dam.
Die kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Die kamers het elektriese komberse, verwarmers en alle beddegoed en handdoeke word voorsien.
Die kothuis het ook 'n TV met DStv en 'n kaggel in die leefarea. Die kombuisie is met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus. Veilige parkeerplek en gratis WiFi is beskikbaar. Braaigeriewe is beskikbaar en braaihout word voorsien.
Gaste het ook toegang tot 'n groot swembad. Goedereede bied 'n wye verskeidenheid aktiwiteite soos visvang, voëlkyk, voetslaan, perdry en fietsry.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 119
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Goedereede Guest Farm, Goree Road, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Gaste dink Goedereede Guest Farm Stable Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Goedereede Guest Farm, Goree Road, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang