Successfully reported
+29

Goedereede Guest Farm Stable Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goedereede Guest Farm, Goree Road, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 900 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Goedereede Guest Farm Stable Cottage is 9,8 km buite Robertson op 'n skilderagtige vrugteplaas geleë. Dit is langs die Breederivier en omring deur majestueuse berge en fynbosbedekte heuwels. Dit is 'n werkende vrugteplaas waar gaste kan deelneem aan die oes en die vrugte kan geniet. Hierdie ruim kothuis is ideaal vir gesinsvakansies, met asemrowende uitsigte wat oor die dam uitkyk.

Die kothuis beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, en die oorblywende slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die kamers het elektriese komberse en verwarmers, en alle beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die kothuis beskik oor 'n TV met DStv en 'n kaggel in die leefarea, en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolf. Veilige parkeerplek en komplimentêre WiFi is beskikbaar. Braaigeriewe is beskikbaar en braaihout word ook voorsien.

Daar is ook 'n groot swembad vir gaste om te geniet. Goedereede bied 'n wye verskeidenheid ontspannings- en aksie-aktiwiteite soos visvang, voëlkyk, voetslaan, perdry en fietsry.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
George T
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful settings. Love the place, very beautiful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Anneline N
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike gasvrou. Alles wat jy kan nodig hê, word voorsien. Uiters netjies. So. Wat 'n ongelooflike plek! Dis 'n wegbreek uit die daaglikse gejaag. ...
Sien meer
Mrt 2025
Brenda C
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende verblyf in 'n prentjie mooi omgewing! Die kothuis is toegerus met alles wat jy moontlik nodig sal kry.
Feb 2025
Charlton S
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome! Baie lekker gebly. Baie groot space en baie rustig en avontuurlik.
Nov 2024
Ruan V
Saam met vriende
4.0
Stunning plek, sal beslis weer kom. Het baie lekker en gerieflik gebly.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 119

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Goedereede Guest Farm, Goree Road, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Goedereede Guest Farm Stable Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 900
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 900
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 900
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goedereede Guest Farm, Goree Road, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd77f24fa32a98bce360a14701c45a8f754b9dcc7c7be6ff68101c71bd026e3787a582c41a3f13388c998c8d5b66a7c531f57?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag, vir 6 mense 5 5 1 5 Goedereede Guest Farm Goree Road 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8197535 19.8016473

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang