Successfully reported
+14

Goederus Campgrounds

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm C21, Sterkspruit Road, Schoemanskloof, 1331, Mpumalanga
  • Vanaf R350 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Goederus Campgrounds bied verblyf op 'n klein makadamia-plaas in die Schoemanskloof-vallei. Dit is die ideale basis om Mbombela (Nelspruit), Witrivier, Sabie, Graskop, Hazyview en Kaapsehoop te verken. Dit is ook 'n gerieflike halfpadstop vir gaste wat na die Krugerwildtuin of Mosambiek reis.

Hierdie kampeerterrein bied 4 kampeerplekke wat elk slaapplek aan 6 gaste bied. Die ablusiegeriewe is privaat en het 'n stort, toilet en wasbak. Elke kampeerterrein het sy eie kombuisie en badkamergeriewe.

Daar is 'n gemeenskaplike swembad en gratis WiFi. Daar is nog eenhede op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Farm C21, Sterkspruit Road, Schoemanskloof, 1331, Mpumalanga
  • Gaste dink Goederus Campgrounds het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 350
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 350
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm C21, Sterkspruit Road, Schoemanskloof, 1331, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5637b5b39b3410bb338e3a5823a40a9ff898a2ea70a3ca29c26889afce2fd79b813737454489e9e60ce9db09f9bbf0d75af6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R350 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Farm C21 Sterkspruit Road 1331 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.371135976626 30.517899177911
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang