Successfully reported
+14

Goederus Campgrounds

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm C21, Sterkspruit Road, Schoemanskloof, 1331, Mpumalanga
  • Vanaf R350 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Goederus Campgrounds bied verblyf op 'n klein makadamia-plaas in die Schoemanskloofvallei. Dit is die ideale basis vir besoeke aan Mbombela (Nelspruit), Witrivier, Sabie, Graskop, Hazyview en Kaapsehoop, of 'n gerieflike halfpad-stopplek vir diegene wat na die Krugerwildtuin en Mosambiek reis.

Die kampeerplekke bied 4 kampplekke en kan 6 gaste by elke kampplek akkommodeer. Die ablusiegeriewe is privaat en het 'n stort, toilet en wasbak wat aan elke kampplek toegewys is, maar nie direk op die perseel nie. Elke kampplek het sy eie toegewese kombuisie en badkamergeriewe.

Boonop bied die verblyf 'n lieflike gemeenskaplike swembad vir gaste om gedurende daardie warm somersdae te geniet. Gratis WiFi is by die kampterrein beskikbaar. Die verblyf het addisionele eenhede op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Johan S
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi plek om te gaan ontspan. Goederus is 'n pragtige kamp, baie rustig en het alles wat 'n kamper nodig het. Die eienaars is baie vriendelik en behul...
Sien meer
Okt 2025
Hennie B
Gesin met tieners
5.0
Rustige omgewing en mooi tussen die berge. Ons was vriendelik verwelkom deur Kobus. Hulle het vir ons als gewys en laat tuis voel. Die badkamers en ge...
Sien meer
Des 2024
Michelle J
Gesin met klein kinders
5.0
Laeveld-gasvryheid op sy beste. Wat 'n lekker verrassing! Vandat ons arriveer het, het Kobus ons op die hande gedra. Daar is baie staanplek om van te ...
Sien meer
Sep 2024
Johan L
Gesin met klein kinders
5.0
Asemrowend rustig. Het baie lekker gebly en goederus kampgronde is ongelooflik. Naggeluide is wonderlik. Het ongelukkig 'n band op my motor stukkend g...
Sien meer
Sep 2024
Judy S
Saam met lewensmaat
4.6
Pleasant, friendly stay. Nice stay, the road is not so good. But when at the camping site, the owner is there to help and had a nice ch...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 14

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Farm C21, Sterkspruit Road, Schoemanskloof, 1331, Mpumalanga
  • Gaste dink Goederus Campgrounds het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 350
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 350
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm C21, Sterkspruit Road, Schoemanskloof, 1331, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5637b5b39b3410bb338e3a5823a40a9ff898a2ea70a3ca29c26889afce2fd79b813737454489e9e60ce9db09f9bbf0d75af6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R350 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Farm C21 Sterkspruit Road 1331 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.371135976626 30.517899177911
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang