Successfully reported

Goedgedacht Gastekamers

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Nellmarie N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Netjiese verblyf. Bied alles wat nodig is. Baie aangename verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luegi J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Comfy. Clean. Elegant. Wonderful stay. They welcomed us with friendliness and explained everything to us perfectly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilary K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Siele rus. Baie lekker gebly. Pragtige tuin en rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Gerieflik en netjies. Baie lekker gebly. Sal die plek hoog aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Goedgedacht is fantasties lekker en stil. Dankie, ons kom weer. Goedgedacht is fantasties lekker, stil en Sarita 'n uitnemende gasvrou. Dankie, ons kom weer om in so 'n lekker omgewing bederf te word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrienne V
1 nag
5.0
Jun 2024

Tip top. Heerlik! Alles was reg. Dit was reeds die tweede keer dat ek hier gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ideale oorslaap in Potchefstroom. Baie goed toegeruste en gerieflike kamer. Baie ruim en goed deurdagte uitleg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen N
1 nag
5.0
Feb 2024

Die verblyf was baie aangenaam, die diens was baie vriendelik. Die verblyf was baie aangenaam, die diens was baie vriendelik. Ek sal weer van die plek gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendry E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Een groot plesier! Gasvryheid + professionaliteit + vriendelikheid + behulpsaamheid = Goedgedacht! Lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sarita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Ben Pienaar Street, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAadc251061a5575a9d2eb50a75583c443b9439bc75cb35ed2fdcfc230d33d033e4b40a81cf3782bf613579e4ddc056ca828f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 32 Ben Pienaar Street Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.7050899 27.10821

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang