Successfully reported
+28

Goedgedacht Gastekamers

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Ben Pienaar Street, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Goedgedacht Gastekamers is in Potchefstroom, met 'n uitsig oor 'n lieflike vleiland.

Verblyf word gebied in 3 smaakvol versierde en suite-kamers. Die kamers is elkeen ingerig met koningingrootte-beddens en en suite-badkamers met storte. Elke kamer het 'n privaat ingang, gratis WiFi, 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.

Veilige parkeerplek agter 'n veiligheidshek word voorsien.

Ons is ideaal geleë, sowat 1 km van die Mooirivier Mall en 4 km van Noordwes Universiteit af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Nellmarie N
Gesin met tieners
5.0
Netjiese verblyf. Bied alles wat nodig is. Baie aangename verblyf.
Sep 2025
Luegi J
Saam met lewensmaat
5.0
Comfy. Clean. Elegant. Wonderful stay. They welcomed us with friendliness and explained everything to us perfectly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Hilary K
Saam met lewensmaat
5.0
Siele rus. Baie lekker gebly. Pragtige tuin en rustige atmosfeer.
Des 2024
David P
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik en netjies. Baie lekker gebly. Sal die plek hoog aanbeveel.
Nov 2024
Jean M
Saam met lewensmaat
5.0
Goedgedacht is fantasties lekker en stil. Dankie, ons kom weer. Goedgedacht is fantasties lekker, stil en Sarita 'n uitnemende gasvrou. Dankie, ons ko...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sarita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 32 Ben Pienaar Street, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Goedgedacht Gastekamers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Ben Pienaar Street, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAadc251061a5575a9d2eb50a75583c443b9439bc75cb35ed2fdcfc230d33d033e4b40a81cf3782bf613579e4ddc056ca828f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 32 Ben Pienaar Street Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.7050899 27.10821

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang