Successfully reported

Golden Candle Guest House

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.5
Veiligheid
4.3
Anell P
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Baie lekker, akkomoderende verlengde verblyf. Ons was 'n netbalgroep van 13 mense en het die hele week baie lekker gebly. Die staff is uiters vriendelik en baie akkomoderend en probeer die verblyf vir jou so gemaklik moontlik maak. Niks was te veel moeite vir die span nie. Ons sal julle definitief aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gilbert
Golden Candle Guest House
Baie dankie vir jou review, Anell. Ons is so bly julle het jul verblyf by ons geniet! Ek kan die span by enige hotel, lodge of B&B aanbeveel; hulle is baie aangenaam, vriendelik en netjies. Tot die kinders is 'n plesier om te akkommodeer. Pragtige span! Vriendelike groete, Marié (manager)

Thishaal M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Very lovely and peaceful. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eric B
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Very friendly and helpful staff. Very comfortable and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esme B
1 nag Besigheidsreis
4.8
Jul 2025

Gerieflik en sal graag weer besoek. Gerieflike oornagverblyf, veilig en naby aan waar ek moes wees. Lekker warm bed en stort. Ek het die opsie gekies wat nie self-catering is nie, en dit het heeltemal in my basiese behoeftes voorsien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marinda H
1 nag Saam met vriende
4.8
Mrt 2025

Veilige bekostigbare oase in omgewing. Marié is eerlik en baie behulpsaam; veral eersgenoemde is deesdae 'n skaars eienskap. Baie dankie vir als. Netjiese, skoon en veilige plek met vriendelike personeel en 'n lafenis te midde van besige stadslewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Gilbert
Golden Candle Guest House
Goeie middag Marinda Baie dankie vir jou review, dit maak ons harte warm as gaste gelukkig was met hulle verblyf by ons. Hoop om julle weer by ons te akkommodeer. Vriendelike groete Marié

Maurits P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Sep 2025

Baie bekostigbare en gerieflike opsie. Dit was baie goeie waarde vir geld. Hulle moet net hulle foto's opdateer op die webtuiste aangesien hulle 'n dubbelbed en twee enkelbeddens wys terwyl dit eintlik twee 3/4 beddens en 'n slaapbank is. En dan kan hulle net 'n paar rand spandeer en die paar goedjies wat stukkend is en nie lekker werk nie regmaak - soos bv. die toilet houer is stukkend, die geyser werk nie lekker nie, die eenheid is vir 4 maar daar was net genoeg eetgerei ens. vir 3. Die ontbyt was wel ongelooflik lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kitso K
Kort verblyf
4.6
Jan 2025

We enjoyed. The staff is very friendly and we were well accommodated. We enjoyed our stay. The staff was very friendly and hospitable; we were well accommodated. Although there were a lot of ants in the area and there was no daily room service (changing bedding and cleaning daily). The pool was clean and well maintained.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Gilbert
Golden Candle Guest House
Good day Kitso Thank you for your email. We are very happy to hear that you enjoy your stay! Our apologies for the ants problem. We did spray for crawling and flying insects because of the rains, which caused the ants to get out of control. We sprayed again inside and outside. Please note we don't change bedding every day unless somebody messes on the bed. When guests stay for three or more days, we will change the bedding. We do change towels and bath mats every day and freshen up the rooms, unless guests request not to clean the room. We will still take clean towels, toilet paper, and bath mats. Please next time, bring it to the manager's attention so that your complaint can be attended to! We are very happy if guests bring complaints to our attention so that we can address them to make our guests' stay pleasant and happy! Hope to hear from you or see you soon! Kind regards, Marié (Manager)

Thato M
1 nag Saam met vriende
4.6
Jan 2025

Decent. There were a few issues with the mini bar fridge, which caused our meat to rot. We also encountered WiFi connectivity problems, so we had to buy our own data to stream and communicate. Additionally, the shower handles were loose. Bring your own plates, eating utensils as well as a microwave/air fryer. The kitchen is not available for this booking option.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Gilbert
Golden Candle Guest House
Good day Thato Thank you for your email. (1) The bar fridge was set on 3; the temperature can be adjusted to 8. We put a bar fridge in the Budget Rooms to keep cold drinks and water extra cold. Self Catering Rooms have a big fridge for meat and food. (2) You booked a Budget Room, not a Self Catering Room - meaning a bed, shower, TV, kettle with mugs & glasses, coffee extra, and a bar fridge. Self Catering rooms have microwaves, stove, plates extra. The price could tell you it's not a self catering room! Hope you have a better picture for your next stay! (3) Our apologies for the Internet problem. With the rains and storms, we have an Internet problem. We are busy addressing the issue. When a group books, we make sure one out of the group takes a self catering. Over December, when we are fully booked, we let the guests know to buy paper plates from us or bring plates extra for the guests in Budget Rooms. Please, with your next stay, bring complaints to the manager's attention so we can address your complaint and make your stay pleasant! Kind regards Marié (Manager)

Lee-ann D
1 nag
4.4
Okt 2025

Pragtig en rustig. Ons het baie min tyd hier spandeer, laat in en vroeg uit, maar dit wat ons gesien het, was pragtig en die plek was mooi skoon. Die spotlights egter orals op die plot maak dit bietjie moeilik om te slaap. Sal voorstel dat hulle donkerder gordyne opsit in die plekke. Personeel is baie vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sipho T
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Apr 2025

Excellent. Excellent stay, friendly staff. Had a perfect, quiet day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Gilbert
Golden Candle Guest House
Hi Sipho Thank you for your review. We are so happy to hear that you enjoyed your stay. We are looking forward to hearing from you again! Best regards, Marié (Manager)

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Gilbert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 20, Taylor Road, Honeydew/Randburg, 2040, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5945d1bae3855475d4ce58a699f02c2eabed41f6c55bc495518e480d514901e8aaebf0117175d58d773cb1613ade4f6d5059?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 47 5 1 5 Plot 20 Taylor Road 2040 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.092150282726 27.898771762848

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang