Successfully reported
+10

Golden Hill Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Upper Mountain Road, Somerset West, 7129, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die eienaarbestuurde Golden Hill Guest House and Tours is in die Kaapstad-omgewing in Somerset-Wes geleë, net 25 minute vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. In die onmiddellike omgewing van die gastehuis is die Erinvale Gholfklub, een van die mooiste gholfbane in Suid-Afrika, die Helderberg Natuurreservaat en die geskiedkundige wynmakery Vergelegen.

Die gastehuis bied 6 smaakvol gemeubileerde dubbelkamers. Die kamers het hul eie badkamer en 'n terras of 'n balkon met 'n pragtige uitsig oor die tuin. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die gastehuis is in 'n stil en veilige woonbuurt aan die voet van Helderberg in Somerset-Wes geleë. Die Duitse eienaar is 'n geregistreerde toergids en kan baie inligting aan die gaste bied wat om te doen en hy kan ook begeleide toere verskaf.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Goed

Netheid
3.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Wilfried Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 10 Upper Mountain Road, Somerset West, 7129, Wes-Kaap
  • Gaste dink Golden Hill Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Upper Mountain Road, Somerset West, 7129, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyDqdLAoelbhWz8S4lQa9wSvyAtOjtkozGvy40tHOFmHO5f6wKR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 4 5 1 4 10 Upper Mountain Road Somerset West 7129 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -34.06907 18.86573
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang