Successfully reported

Golden View Luxury Self-Catering

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Lizl H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Sal vir seker weer hier bly! Lieflike eenheid, stunning uitsig van die Maluti Berge. Stap-naby aan die middel van die dorpie se winkels en restaurante. Die TV is net op 'n baie onpraktiese plek - agter die skuifdeur - mens sal in die bad moet sit en TV kyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie oulike plek. Baie oulike plek sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Uitsig was spektakulêr. Die plek was mooi skoon en netjies, presies soos die foto wys. Die uitsig was spektakulêr. Jammer dat die plafon nie klankdig is nie, want die mense wat bo ons gebly het het heel dag en nag heen en weer geloop en meubels geskuif.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Felicia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2025

Quaint cozy stay in a quiet area. Lovely quiet setting, but keep in mind that it is a shared property so you do hear it when people are walking around upstairs. Luckily, we only heard the other visitors when they were heading to bed. The space was clean and tidy upon arrival and is very well insulated. We had no need to use the electric blanket or extra blankets provided. It's pretty close to town, but on the dirt road part, if you don't mind that. We could also spot hot air balloons from the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Jolena
Golden View Luxury Self-Catering
Thank you so much for taking the time to share your experience! We're so glad to hear that you enjoyed the peaceful setting and found the space clean, cozy, and comfortable during your stay. It’s wonderful that you were able to spot the hot air balloons — such a special sight in Clarens! We appreciate your note about the shared property and the occasional sounds from upstairs. We do our best to ensure a relaxing atmosphere for all our guests and will continue to explore ways to enhance the experience. We're also happy to hear that the insulation kept you warm and that the location worked well for your needs. For our future guests: while our property is on a dirt road, it's worth noting that in Clarens, all roads are dirt roads except for the main road — it’s part of the village charm! We’d love to welcome you back again soon!

Cathy V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2025

Baie rustige en mooi plekke, naby aan alles. Ons het lekker gebly, oulike plekkie. Baie mooi op gedoen, ons het verskriklik lekker gebly, die enigste ding is die eenheid bo op die plek maak baie geraas, so dit het ons meeste van ons blytyd buite die vertrek laat spandeer. Jy hoor elke geluid wat daar bo aangaan. Anders het ons dit geniet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Liezel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Sep 2025

Baie netjies, skoon en kreatiewe decor - ongelukkig nie rustige atmosfeer nie. Die Rooi Eenheid was baie netjies en skoon. Asook die decor baie kreatief en oorspronklik. Die kommunikasie was ook maklik en duidelik. Die akkommodasie bestaan uit verskeie eenhede en die Rooi eenheid is onder 'n 2de eenheid. So as jy stilte en rustigheid verlang, gaan die plekkie nie vir jou werk nie. Voetstappe en gesels in die middae en oggende, as werkers huiswaarts keer, is daar baie voete verkeer verby die eenheid. Ons het self in die aande die hek gaan sluit aangesien dit nie op 'n hekmotor werk nie. Die TV-plasing agter die skuiwende deur het ons bietjie gefrustreer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Jolena
Golden View Luxury Self-Catering
Baie dankie vir u terugvoer en dat u tyd geneem het om u ervaring te deel. Ons is bly dat u die studio as netjies, skoon en kreatief gedekoreer ervaar het, en dat u die kommunikasie met ons maklik en duidelik gevind het. Ons verstaan u punte rakende die geluidsvlakke. Die studio onder ’n tweede eenheid (wat in eenheid beskrywing deurgegee word), en daar is soms voetstappe en gesels in die middae en oggende wanneer werkers huiswaarts keer. As ons vroeër bewus was van u behoefte aan stiltes, sou ons graag gehelp het om alternatiewe opsies te bespreek of aan te bied. Oor die hek en TV-plasing – ons waardeer u terugvoer en sal dit in ag neem vir toekomstige verbeterings. Ons hoop dat u steeds van u verblyf kon geniet en waardeer dat u die tyd geneem het om u ervaring te deel.

Theresa M
1 nag Saam met vriende
1.2
Sep 2025

Het ander slaapplek gesoek. Nope. Die ligging is nie goed nie. Aan die buitewyk van die dorp waar baie voetgangers na die gemeenskap loop. Heining is laag en die straat was sleg.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Jolena
Golden View Luxury Self-Catering
Dankie dat u tyd geneem het om u ervaring te deel. Ons is jammer dat die ligging nie aan u verwagtinge voldoen het nie. Ons wil net noem dat die meerderheid van ons gaste hulle verblyf in ons unieke container-eenheid geniet — hulle waardeer die styl, geriewe, uniekheid en rustige omgewing, en ons laaste gaste het selfs hulle verblyf verleng! Ons is bewus van die uitdagings met die paaie, en gelukkig werk die gemeenskap saam met die munisipaliteit via die “Active Citizenry Collective Power” projek om die infrastruktuur te verbeter, veral na die reën.

Marleen T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2024

Wonderful, different stay with lovely decor! What a lovely stay with beautiful decor. A different experience to a normal house. The container is very well equipped and has a lovely braai area just outside the unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jolena
Golden View Luxury Self-Catering
Thank you for the positive feedback. So glad you enjoyed your stay with us in our Container Cottage.

Manus G
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Sep 2024

Clarens anders interessant wegkom. Oraaiterig, maar billike vir die prys en ligging.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hendrik D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Fantasties. Eenheid is baie goed ingerig en is keer op keer verras. Voorsiening was gemaak vir koue aande en die donkertye van beurtkrag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jolena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 235 Bester Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca50fc381f8531363c1b90d45ba157be3283c3ba44cf669bd4c61e4da4a6578a10284b4f76e0cc9cfdcabe83129394316e64?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 88 5 1 5 235 Bester Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.51879358165 28.421038091183
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang