Successfully reported

Goldfields Gardens Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.1
Veiligheid
4.8
Mj V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Troue. Baie netjies, skoon en gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antonie M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Great offering. Friendly reception, clean and spacious room. Would definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renier C
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Het baie lekker gebly. Kamers is baie skoon en netjies. Ons het baie lekker gebly en was baie vriendelik verwelkom. Ons het in drie kamers gebly en die enigste ding wat ons kon fout vind, was met die lugversorging. Die A/C eenhede kort bietjie werk en maak nie koud soos dit moet nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Baie gerieflik. Dis 'n baie netjiese plekkie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan L
1 nag
4.6
Aug 2025

Gerieflik, goed versorg en netjies. Baie mooi en gerieflike kamer. Pragtig versorgde tuine, stil omgewing. Vriendelike ontvangs. Sal beslis weer daar wou tuisgaan as in die omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Belinda L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Die ruim kamer het alles gehad wat ons nodig gehad het. Ons het regtig baie lekker gebly in ons ou tuisdorp. Die gasheer doen werklik baie moeite vir Virginia se mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa T
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Heerlik gewees. My man en een van sy kollegas het oorgeslaap. Dit is die tweede keer wat hulle daar oorslaap en elke keer goeie diens gekry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Waarde vir geld. Jammer dat die kombuis nog nie in werking was nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Antonie V
1 nag
4.0
Okt 2024

Baie kort. Net oorgeslaap. Dit was baie gemaklik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karien B
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2024

Familie kuier. Baie lekker, dit is 'n mooi plekkie.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Steyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 71 Larkspur Avenue, Virginia, 9430, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9605e4d8771731f6c4350c290a6ed5d0e4d96ee951bf2e87da0e3bc6d7bbb2448fd5fd6ea0052b70fc7d825a5c21203cf856?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 71 Larkspur Avenue Virginia 9430 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.10245635986 26.858311496929

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang