Successfully reported

Golf Lodge 114

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Rossouw V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Beautiful and safe. Very beautiful. We loved every moment. However, the WiFi is very slow and drops. The estate convenience store was closed for the week. As well as to get into the estate you would need to sign in and out each time, which can be time-consuming. The staff at the estate were very friendly and welcoming, with a lot of activities to do and a lot of wildlife as well as ocean views. It felt very safe as well as comfortable. The contact person was easy to get hold of and very professional and attentive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erhard
Golf Lodge 114
Thank you so much for your kind words! We're delighted to hear that you had such a beautiful and comfortable stay. We truly appreciate your feedback regarding the WiFi and are already exploring solutions to provide a better connection for our guests. We hope to welcome you back soon!

Esmé J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Moderne, netjiese verblyf en goeie waarde vir geld. Ons het heerlik gebly - die plek is baie skoon en modern en ons het alles gehad wat ons nodig gehad het. Die area is ook lekker stil. Die eienaar was altyd beskikbaar indien ons iets wou vra. Ek sal regtig Golf Lodge 114 aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erhard
Golf Lodge 114
Ons waardeer opreg hierdie wonderlike resensie. Dit is vir ons 'n plesier om te weet dat julle die verblyf en die omgewing geniet het.

Gaynor J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Heerlike verblyf. Geskik vir 'n gesin. Mooi en gerieflik ingerig. Dit is heerlike verblyf. Gerieflik en veilig en in 'n baie mooi omgewing. Eienaar is toeganklik en reageer vinnig op kommunikasie. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erhard
Golf Lodge 114
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer, Gaynor! Ons is so bly julle het julle verblyf geniet en die omgewing mooi en gerieflik gevind. Ons hoop om julle gou weer te verwelkom!

Phillip L
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

5-star accommodation all around. We fully enjoyed our stay. Will return again and again. The host is superb.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erhard
Golf Lodge 114
We are so pleased that you enjoyed your stay! We are already looking forward to your many return visits!

Neil B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie netjiese plek. Ons gaan beslis weer. Skoon en netjies. Alles wat nodig is, is daar en meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erhard
Golf Lodge 114
Ons is baie bly dat julle die plekkie so geniet het. Ons sien uit om julle weer te sien!

Angelique C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2024

Rustig. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Erhard
Golf Lodge 114
Ons is so bly julle het 'n rustige en heerlike verblyf gehad. Ons hoop om julle binnekort weer te sien!

Mckyla S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2024

Die opset is baie lekker. Die huis is baie ruim en ons het die verblyf geniet. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Erhard
Golf Lodge 114
Dankie dat julle die tyd geneem het om so 'n positiewe resensie vir Lodge 114 te laat! Ons is so bly julle het 'n wonderlike verblyf gehad. Ons sal graag julle weer in Lodge 114 huisves as julle reise julle terugbring na die omgewing.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Erhard Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 2 450
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 450
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 2 450
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
    2 volwassenes, 3 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Pinnacle Point Drive, 114 Pinnacle Point Golf Estate, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c887fbac2ebc455da6c8e7e485e90036b67c7ba697c859f0d65269ad23dc0bc5d9ebaabe74e17cf66d1c1cbe2dede781790?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag (plek vir 5) 7 5 1 5 1 Pinnacle Point Drive 114 Pinnacle Point Golf Estate 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.197502891985 22.09016246627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang