Successfully reported

Golf View Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.0
Veiligheid
4.1
Ansie V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Lekker gebly. Ons mense het lekker gebly en sal weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brider L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Golfview Guesthouse staff were very accommodating and friendly. They highly respect. Staff were very accommodating and friendly. They highly respect your privacy but are on top of things regarding safety and your well-being. 10/10 hospitality and would recommend to anyone looking for a peaceful environment to put their head down and rest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Baie lekker. Ons mense het baie lekker gebly en gaan beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne-marie V
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Jan 2025

Skoon, baie raserig. Die foto wat gebruik word, is 'n geheel wanvoorstelling van die plek. Alhoewel dit skoon is, moes ek vir 'n ekstra handdoek (daar was net een beskikbaar) en seep vra. Die vooraansig van die akkommodasie skep 'n baie slegte indruk, daar 'n gebarste ruit die eerste is wat jy sien. Die dek wat op die kamer uitloop, is onbruikbaar aangesien dit uiters onveilig is vanweë vrot houtbalke. Die WiFi was foutief en kon glad nie gebruik word nie. Die gasvrou is egter dierbaar.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
2.8
Jun 2025

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Leylanie W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Excellent. We enjoyed our stay at Golf View. The owner is very friendly. I was supposed to check in at 14:00, but she allowed us to check in at 10:00 that morning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nick L
1 nag
5.0
Feb 2024

Basic, clean and comfortable. Really friendly and helpful staff. The room was basic but clean and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Muhluri H
Kort verblyf
4.8
Aug 2024

Nice, clean, and safe. We were welcomed nicely. Everything was clean. The location was safe and close to the shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melinda B
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Sep 2023

Altyd vriendelik en netjies. Geniet altyd ons verblyf.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jacques D
Kort verblyf
4.0
Mei 2023

Skoon, gerieflik goeie waarde vir geld. Om toegang te kry tot die perseel, is net so bietjie moeilik. Mens moet wag dat iemand die hek kom oopmaak.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Tozelle Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 74

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Plettenberg Street, Secunda, 2302, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABMzSPtxBuGP9huus0k1lKTwfYzvg9ycye12MbdUVGXknH7wube?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 28 5 1 4 2 Plettenberg Street Secunda 2302 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.511749212442 29.170726638712
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang