Golf View Guest House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Limpopo Avenue, Musina, 0900, Limpopo
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Golf View Guest House is in 'n stil deel van Musina geleë, oorkant die gholfklub en naby die Sand- en Limpopo-riviere. Dit bied selfsorgverblyf en is ideaal vir 'n gesin of groep wat op soek is na 'n ontspanne nagrus. Daar is 'n grasperk vir kinders om op te speel, 'n swembad en 'n lapa met 'n braai. Hierdie verblyf ervaar geen beurtkrag nie.
Die gastehuis bestaan uit 2 eenhede wat apart bespreek kan word.
Eenheid 1 is ingerig met 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dié kamer is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe en gaste kan van die yskassie in die Lapa gebruik maak.
Eenheid 2 het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en die sitarea het 'n enkelslaapbank. Daar is 'n gedeelde badkamer met 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof. Die patio het braaigeriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Xenita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 22 Limpopo Avenue, Musina, 0900, Limpopo
- Gaste dink Golf View Guest House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Limpopo Avenue, Musina, 0900, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang