Successfully reported

Gone Namib

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.0
Veiligheid
5.0
Erna J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Gerieflik, netjies en veilig, mooi plekkie. Ek het baie lekker gebly, maar daar is 'n paar klein goedjies wat aandag nodig het wat stukkend is. Ek kan nie nou onthou wat nie (ek dink daar was iets wat gekraak was in die een kombuiskas), maar dit was baie goeie waarde vir geld en die koffiewinkel in die gebou is heerlik. Ek sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2025

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Shantelle Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Bassingthwaighte Street, Klein Windhoek, Windhoek, Khomas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA67fac790e5ea1c88205da2a2fc772e2ccb1ee8a564969eebc9c348c68f9996bcb443b943d9c95dee5a24cb9fd9f505c14330?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 9 Bassingthwaighte Street Klein Windhoek Khomas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.568346036845 17.102506572978

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang