Successfully reported
+56

Goodhope Country Escape

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winterton-Colenso pad, D207, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Goodhope Country Escape is 'n werkende plaas en net 10 km buite die dorpie Winterton geleë, versteek tussen die voorheuwels van die asemrowende Drakensbergreeks.

Verblyf word aangebied in 3 stylvol versierde eenhede. Elke eenheid het 'n oopplan-uitleg met 'n kombuisie en slaaparea sowel as 'n tweede, aparte slaaparea en en suite-badkamer. Daar is lugversorging in elke eenheid.

Die hoof-slaapareas is ingerig met dubbelbeddens en die aparte slaapareas beskik elkeen oor of twee enkelbeddens of 'n stapelbed. Die kombuisies is goed toegerus vir basiese selfsorg.

Die eenhede lei na 'n groot stoep met 'n uitsig oor 'n pragtig versorgde grasperk en dam wat gaste kan geniet. Daar is ’n feëtjiebos en stroompie wat tussendeur groot bome vloei. Braaigeriewe is op die stoep beskikbaar waar die sterre duidelik gesien kan word in die aand.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 94 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Henrico H
Gesin met tieners
5.0
Heerlike oornag verblyf. Heerlike oornag verblyf. Michelle was ongelooflik akkommoderend vir ons behoeftes. Sal definitief weer van die mooi plekkie g...
Sien meer
Okt 2025
Lizette D
Gesin met tieners
5.0
Pragtige plekkie, sal weer kom, baie dankie. Baie dankie, dit was heerlik. Sal beslis weer kom.
Jul 2025
Marilie M
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig. Natuurskoon. Stilte. Ongelooflik. Ons het baie lekker gebly. Michelle was gasvry en het ons steeds geakkommodeer, al kon ons nie betyds voor 1...
Sien meer
Jul 2025
Liezel H
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker gebly. Dis 'n pragtige omgewing en lekker baie spasie.
Jul 2025
Jenny L
Saam met vriende
4.6
Perfekte oornag verblyf. Skoon, gerieflik, modern en veilig in 'n mooi omgewing. Good Hope Country Escape was 'n lieflike, gerieflike oornag plekkie. ...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 94

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Winterton-Colenso pad, D207, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Goodhope Country Escape het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winterton-Colenso pad, D207, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9c0a68b85125fd60c79be115e49ad638ad2042903e766db01ba7be29c6ebca9969b997938bb6c201edc0ba9252e09a3f48d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5) 94 5 1 5 Winterton-Colenso pad, D207 Winterton 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.795625775724 29.64598309889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang