Goodhope Country Escape
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Winterton-Colenso pad, D207, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Goodhope Country Escape is 'n werkende plaas wat 10 km buite die dorpie Winterton, in die voorheuwels van die Drakensburg-bergreeks geleë is.
Verblyf word gebied in 3 stylvol versierde eenhede. Elke eenheid beskik oor 'n oopplan-uitleg met 'n kombuisie en 'n hoofslaaparea asook 'n tweede aparte slaaparea en 'n en suite-badkamer. Daar is lugversorging in elke eenheid.
Die hoofslaapareas is ingerig met dubbelbeddens en die aparte slaapareas is ingerig met óf 2 enkelbeddens óf 'n stapelbed. Die kombuisies is goed toegerus vir basiese selfsorg.
Van die eenhede af lei 'n groot stoep wat uitkyk oor 'n groot versorgde grasperk en daar naby is 'n stroompie omring deur groot bome. Braaigeriewe beskikbaar op die stoep waar die sterre saans duidelik gesien kan word.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 94
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Winterton-Colenso pad, D207, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Goodhope Country Escape het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Winterton-Colenso pad, D207, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang