Successfully reported
+11

Goose Valley B4

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Goose Valley Golf Estate, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 040 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Goose Valley B4 bied lieflike selfsorgverblyf in 'n kompleks in die ongerepte Goose Valley Gholflandgoed in die hartjie van Plettenbergbaai. Hierdie verblyf is ideaal vir 'n gesinswegbreek aangesien die kompleks 'n swembad het.

Dié woonstel op die grondverdieping bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei badkamers het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgere, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV.

Hierdie leefarea lei na 'n stoep met 'n etenstafel, sonstoele en 'n gasbraai. Die landgoed is minder as 3 km vanaf Plettenbergbaai-dorp en is langs die 18 putjie Gary Player-gholfbaan, wat een van die top 40 Suid-Afrikaanse gholfbane is, geleë.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Venita Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 26

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • N2, Goose Valley Golf Estate, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Goose Valley B4 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 040
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 040
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 3 040
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Goose Valley Golf Estate, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ba4c28fa2c5fdfc903bb22a3cc4f750d7096b80c29ddfc200be37227efffd78faf29f384441936921a2db4901ef02df0b48?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 040 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 N2 Goose Valley Golf Estate 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.026261 23.381077

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang