Successfully reported

Goose Valley Unit J6

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.4
Veiligheid
4.9
Glenville E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Home away from home. Absolutely amazing and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Uitstekend. Baie aangename verblyf en sal dit altyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Garnet D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Uitstekend. Dit was uitstekend soos altyd. Die buitelig op die stoep is buite werking, maar anders het ons dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Randy W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Wonderful. I was wonderful and awesome. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melandri S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Dis die 2de keer wat ons in die plek bly en al wat ek kan sê is dit is asemrowend. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Kiara A
Kort verblyf
4.2
Apr 2025

Clean and safe. Beautiful stay and very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bill S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Sep 2025

With no backup for queries, it was tense at times. A few irritations: code to access the gate not advised and expired with no new code given. No lockbox code advised? The stove was not working, just to find out that it had been switched off at the main - why? The microwave was not working at all, reported more than once and no assistance / no one to check! Lighting was poor in the lounge / kitchen area. No reply to communication when we left and requested the lockbox code.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marius A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Lekker gebly wat verontrief was deur die gasheer. Ons het heerlik gebly, maar ons kode vir die sleutel is nie vooraf gestuur nie, ons moes vra. Toe werk ons toegang-disk nie meer nie en by navraag was ek versoek om 'n foto te stuur. Niks teruggehoor nie en by verdere navraag was ek meegedeel dat ek die disk na die Pro Shop moet neem om weer ingestel te word. Toe word dit my probleem en voel ek sterk dat die host ons verblyf meer aangenaam moes maak en self die disk laat herinstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melandri S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Baie lekker en rustig. Ons het baie lekker gebly. Ek het 'n baba van 10 maande en sy kruip hele huis vol en dit was child friendly vir haar ook. Sy het so lekker op die stoep gesit en speel en ek hoef nie te worry dat sy sal afval of enigiets nie. Baie, baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Tim Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 88

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Unit J6, Goose Valley Golf Estate, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA149b565509b36f57d6880ac270a0a704c2a7e9bce49b9bb220c8cdfb057d382b5245584d47c31339362831967ceb390ec15d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 Unit J6 Goose Valley Golf Estate 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.026361834805 23.385666159525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang