Gordon's Bay Guest Suite
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Oxalis Close, Mansfield, Gordon's Bay, 7151, Wes-Kaap
- Vanaf R720 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Gordon's Bay Guest Suite is 'n lieflike selfsorg-gastesuite met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Mansfield, Gordon's Bay. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gemaklike tuisbasis vanwaar hulle die omgewing kan verken en geniet.
Hierdie eenheid met lugversorging kan tot 2 gaste akkommodeer in 'n oopplan-area wat gemeubileer is met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid beskik oor gemaklike sitplek, en vir gaste se vermaak is daar 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n onderdak-patio met 'n buite-eettafel en 'n braai geniet, en die eiendom spog met 'n swembad en sonstoele. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met Gordon's Bay se hoofstrand ongeveer 1.6 km weg. Kaapstad Internasionale Lughawe is ongeveer 43 km weg.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Nira Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 maand
Ligging
- 6 Oxalis Close, Mansfield, Gordon's Bay, 7151, Wes-Kaap
- Gaste dink Gordon's Bay Guest Suite het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Oxalis Close, Mansfield, Gordon's Bay, 7151, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang