Successfully reported

Goshen Guest Farm

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Annebelle S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Rustig en idillies. Dit was 'n heerlike en rustige atmosfeer. Die huisie was baie goed toegerus en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Heerlike ontspannende kuier in die natuur, wat ek vir enigeen sal aanbeveel. Pragtige plek op die oewer van die Tierpoortrivier. Die houthuis het alles wat jy nodig het. Die stoep was 'n lekker kuierplek. Die kinders het kano gery en dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eliz-marie C
Kort verblyf
4.8
Okt 2025

Relaxing and got to re-connect with nature. Nice and relaxing venue. Place where you can definitely connect with nature. There is a long gravel road and the directions could be more descriptive. When visiting, ensure you take cash and you will need a MTN SIM card, since there is really weak signal (which is expected for a farm) to really enjoy nature and get away from the noise of our everyday lives. But definitely love this place! Would definitely return. All the staff are super friendly and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Good. We enjoyed our stay. We also enjoyed the walking trails.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anton G
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jan 2025

Will visit again. Very nice place, private and worth the money. Covered all our needs. My rating 11/10.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alan G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2025

Quiet, relaxing get away. A lovely quiet location well away from noise and busyness. Looking out at the river and walking on the farm were lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nicolene S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2024

Lieflike verblyf Baie gemaklik, netjies met 'n pragtige uitsig oor die rivier, die 22 km grondpad was 'n nagmerrie met 5 km tweespoorpad wat byna onbegaanbaar was na reën. Dit behoort op julle plasing te wees, want 'n gewone motor is nie gemaak vir die tipe grondpad nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Garth H
1 nag
4.0
Apr 2024

Wonderful, beautiful and relaxing. Very nice, beautiful view and walks on the farm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Zanette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R706, Goshen Guest Farm, Edenburgh, 9908, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79fcca45b61be62013d6871c12e7b5c27cab30d3c097e93331520eeccbd935ba697e4253cee2378966c84789239913076904?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 R706 Goshen Guest Farm 9908 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.504771601987 25.871043329761
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang