Goshen Guest Farm
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R706, Goshen Guest Farm, Edenburgh, 9908, Vrystaat
- Vanaf R750 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Goshen Gasteplaas is 'n pragtige selfsorg-chalet aan die Tierpoortrivier. Die hutte weerspieël die natuurlike Vrystaat en vang die essensie van gemak vas waar gaste kan ontspan.
Hierdie chalet beskik oor 'n oopplan-ontwerp wat bestaan uit 'n slaaparea en 'n leefarea met 'n kombuisie. Dit is gemeubileer met 'n koninggrootte bed, 'n dubbelstapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die kombuisie is toegerus met 'n mini-yskas, enkelplaat-induksiestoof, ketel en koffie- en teemaakgeriewe. 'n Ontbyttoonbank met 2 kroegstoele is ook beskikbaar. Gaste kan ontspan op 'n rusbank wat lei na 'n dek met braaigeriewe en sitplek.
Die Goshen Gasteplaas bied aktiwiteite soos visvang, kanovaart, perdry, riviervaarte, fietsry en stap, terwyl hulle die wildlewe en 'n groot verskeidenheid voëlspesies geniet. Gaste kan 'n ontspannende massering, manikuur of pedikuur by hul spa-fasiliteite geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Zanette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- R706, Goshen Guest Farm, Edenburgh, 9908, Vrystaat
- Gaste dink Goshen Guest Farm het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R706, Goshen Guest Farm, Edenburgh, 9908, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang