Successfully reported
+29

Goshen Guest Farm

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R706, Goshen Guest Farm, Edenburgh, 9908, Vrystaat
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Goshen Gasteplaas is 'n pragtige selfsorg-chalet aan die Tierpoortrivier. Die hutte weerspieël die natuurlike Vrystaat en vang die essensie van gemak vas waar gaste kan ontspan.

Hierdie chalet beskik oor 'n oopplan-ontwerp wat bestaan uit 'n slaaparea en 'n leefarea met 'n kombuisie. Dit is gemeubileer met 'n koninggrootte bed, 'n dubbelstapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuisie is toegerus met 'n mini-yskas, enkelplaat-induksiestoof, ketel en koffie- en teemaakgeriewe. 'n Ontbyttoonbank met 2 kroegstoele is ook beskikbaar. Gaste kan ontspan op 'n rusbank wat lei na 'n dek met braaigeriewe en sitplek.

Die Goshen Gasteplaas bied aktiwiteite soos visvang, kanovaart, perdry, riviervaarte, fietsry en stap, terwyl hulle die wildlewe en 'n groot verskeidenheid voëlspesies geniet. Gaste kan 'n ontspannende massering, manikuur of pedikuur by hul spa-fasiliteite geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Konferensiegeriewe
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Annebelle S
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en idillies. Dit was 'n heerlike en rustige atmosfeer. Die huisie was baie goed toegerus en baie netjies.
Aug 2025
Ronel L
Gesin met tieners
5.0
Heerlike ontspannende kuier in die natuur, wat ek vir enigeen sal aanbeveel. Pragtige plek op die oewer van die Tierpoortrivier. Die houthuis het alle...
Sien meer
Des 2024
Eliz-marie C
4.8
Relaxing and got to re-connect with nature. Nice and relaxing venue. Place where you can definitely connect with nature. There is a lon...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Nicolene S
Gesin met klein kinders
4.8
Lieflike verblyf Baie gemaklik, netjies met 'n pragtige uitsig oor die rivier, die 22 km grondpad was 'n nagmerrie met 5 km tweespoorpad wat byna onbe...
Sien meer
Sep 2024
Andre P
Saam met lewensmaat
4.6
Good. We enjoyed our stay. We also enjoyed the walking trails.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Zanette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • R706, Goshen Guest Farm, Edenburgh, 9908, Vrystaat
  • Gaste dink Goshen Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R706, Goshen Guest Farm, Edenburgh, 9908, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79fcca45b61be62013d6871c12e7b5c27cab30d3c097e93331520eeccbd935ba697e4253cee2378966c84789239913076904?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 R706 Goshen Guest Farm 9908 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.504771601987 25.871043329761
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang