Successfully reported

Gourits Holiday Flats

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 84 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Nettie L
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Awesome. Gouritz holiday flats altyd lekker om daar te kuier. Vriendlik van ons gasvrou altyd tops.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

It was a wonderful stay, thank you. With 2 children and 4 adults, the place was just right, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
Gourits Holiday Flats
Dit was 'n wonderlike voorreg om sulke dierbare gaste te huisves. Groete, Magda

Christy P
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Gesellig, veilig en rustig. Ons het baie lekker gebly, ons het vir 17 nagte oorgeslaap. Dit was absoluut heerlik. Die plekkie is loodafstand van die winkels en die strand af, maar tog nie in die besigste straat nie. Was lekker dat my seuntjie daar kon rondhol en ons hoef nie bekommerd te wees oor karre wat heen en weer ry nie, omrede dit in 'n doodloopstraat is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Moses W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Bie lekker. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cheryl S
Kort verblyf
4.6
Apr 2025

Would easily book for a group getaway at this venue again. A large group coming from different regions to get together. We had a fabulous time and enjoyed it thoroughly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Magda
Gourits Holiday Flats
Was 'n plesier om sulke vriendelike en rustige gaste te ontmoet en te huisves. Wonderlike mense. Dankie. Groete, Magda

Cheryl S
Kort verblyf
4.6
Apr 2025

Would recommend friends and group bookings to all our friends. Our stay was wonderful and we had a great time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sieg V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Apr 2025

Het te veel betaal vir 2 mense. Baie teleurgestel oor die R200 skoonmaakdiens. Eerste keer dat ek vir skoonmaak moes betaal. Was ook nie bewus van die R150 sleuteldeposito nie?

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Pyron I
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2024

Home away from home. Enjoyed my stay. Big rooms and comfortable beds and everything you need in a kitchen.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle L
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2024

Comfortable and safe. We were a group of friends visiting Gourits for a wedding, and our stay at Gourits Holiday Flats was exactly what we needed. We enjoyed every minute!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Sep 2024

Rustig, lekker ontspan. Baie lekker, dankie. Warmwater wat gedeel word met nog 'n eenheid was 'n effense probleem.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 84

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Steentjie Street, Gouritzmond, 6696, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVjMWFlY2ViLWJjZTQtNDc1ZC04N2E2LTJhNWZlODUzMmVlYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 84 5 1 5 10 Steentjie Street Gouritzmond 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.348008 21.874762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang