Gourits Holiday Flats
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Steentjie Street, Gouritzmond, 6696, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Gouritsmond Accommodation is 'n kompleks van 4 woonstelle elk met sy eie ingang.
Elke woonstel is baie netjies en ruim en is volledig toegerus met kombuistoebehore asook beddegoed. Gaste sal hul eie handdoeke moet saambring. Die woonstelle het slaapplek vir 4 tot 8 mense afhangende van die woonstel wat gekies word. DStv met beperkte kanale asook braaigeriewe is beskikbaar, elke braai het sy eie werkspasie.
Die woonstelle is stapafstand vanaf die strand waar gaste baie ywerige vissermanne sal vind, want dit is 'n warm plek vir visvang asook die Gouritsmondrivier waar baie watersport plaasvind.
Daar is baie besienswaardighede vir die buiteleweliefhebbers soos staproetes, verskillende voëlspesies en die fynbos.
Die naaste dorp aan Gourits is Mosselbaai, wat 40 km ver is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Magda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 84
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 10 Steentjie Street, Gouritzmond, 6696, Wes-Kaap
- Gaste dink Gourits Holiday Flats het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Steentjie Street, Gouritzmond, 6696, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang