Successfully reported
+9

Gousblom Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 95 De Waal Street, Kamieskroon, 8240, Noord-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Gousblom Gastehuis bied warm en vriendelike verblyf in die klein dorpie Kamieskroon, sowat 65 km vanaf Springbok. Kamieskroon is min of meer in die middel van Namakwaland, wat bekend is vir sy oorvloed pragtige veldblomme gedurende die lente.

Verblyf word gebied in 2 enkel- of dubbel en suite-kamers, sowel as 'n selfsorgkamer. Elke kamer beskik oor tee- en koffiemaakgeriewe.

Die gastehuis het 'n gastesitkamer met 'n TV met DStv-kanale. Daar is 'n volledig toegeruste, gemeenskaplike kombuis vir selfsorggaste, asook buitebraaigeriewe.

Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 202 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.1
Veiligheid
4.1
Gaste se hoogtepunte
Gavin R
Saam met vriende
5.0
Awesome. The host was the best; nothing was too much trouble. The lamb neck and veg were to die for. Thank you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Anita D
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en ontspanne. Ons het verblyf geniet en Corrie het heerlike kos gemaak.
Sep 2025
Monica S
Saam met lewensmaat
5.0
Oorslaap. Baie gemaklike en netjiese verblyf.
Sep 2025
Dirk C U
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderlike huislike gasvryheid en vrede. Goeie beddens en warm water. Wonderlike, hartlike gasvryheid. Ontbyt en aandetes bespreek vir 4 dae. Beste be...
Sien meer
Sep 2025
Magda L
Saam met vriende
5.0
Heerlik gekuier. Ons het heerlik gekuier en sal dit aanbeveel.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Poppie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 353

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 95 De Waal Street, Kamieskroon, 8240, Noord-Kaap
  • Gaste dink Gousblom Gastehuis het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 95 De Waal Street, Kamieskroon, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVhZTIyNDFiLWI2MWMtNGVkZS05NGE3LTFjYTQ2MWU2ZmRkNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 202 5 1 4 95 De Waal Street Kamieskroon 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.210614 17.932479

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang