Successfully reported

Gousblom Stay

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Rolette D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Heerlik gebly. Baie goeie ligging, ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gretha V
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Heerlike gekuier by Gousblom Stay. Sien julle weer. Oulike selfsorg eenheid wat aan alle verwagtinge voldoen het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Skoon, netjies en goed geleë, baie lekker gebly. Ons het ja, was gerieflik en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deidre K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Skoon, netjies, veilig en sentraal geleë. Goeie kommunikasie met gasheer. Baie lekker gebly, skoon, netjies, veilig en sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika K
1 nag Saam met vriende
4.8
Mrt 2025

Uitstekend en aangenaam verras. Heerlik gebly! Sal vir seker weer daar oorslaap. Vriendelik en gasvry ontvang!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Madeleine B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Lovely quiet apartment, centrally located. Lovely quiet apartment, centrally located with great amenities. Stunning interiors and amenities. Will definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Stil straat, modern, goeie druk water, alles wat mens nodig het. Baie lekker gebly, baie modern en stil straat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine S
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Mooi & gerieflike verblyf, baie goed geleë! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lieflike plek, sal altyd weer daar bly. Dit was fantasties. Soveel meer as wat ons verwag het. Die reëlings vooraf was goed getref. Hulle het ons ook vroeër as die beplande tyd laat ingaan. Daar was baie lekker koffie en 'n masjien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Oornag. Alles was baie skoon en netjies. Goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

James Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 62A Gousblom Avenue, Newlands, Pretoria, 0049, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb4f9cafb766292db5214ca86103f9f72661d8385fc656654d811f0ca06f6286a5f32bc92ebb89cc5513d0533480402b780c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 62A Gousblom Avenue Newlands 0049 Gauteng 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -25.7908271 28.2710714

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang