Gowrie Golf Lodge
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gowrie Farm, Off the R103, Nottingham Road, 3240, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Gowrie Golf Lodge skuil in Nottinghamstraat in die hartjie van KwaZulu-Natal se Middellande. Ons bied puik verblyf in die platteland, met vars lug, luukse kamers, en 'n pragtige uitsig oor die gholfbaan. Dié idilliese toevlugsoord spog met 'n klassieke gholfbaan, konferensielokaal en fantastiese forelhengel-geleenthede.
Gowrie Golf Lodge het vierslaapkamer-selfsorg-eenheid, 2 dubbel-suites, 2 standaardkamers, en 2 luukse dubbel-suites. Alles is modern ingerig en die gesofistikeerde dekor verseker 'n puik ervaring. Glasdeure wat van die vloer tot die dak strek bied skouspelagtige uitsigte oor die omliggende landgoed. Die kamers word daagliks skoongemaak en linne, handdoeke en toiletware word voorsien.
Gowrie Farm se raadsaal is ideaal vir konferensies en korporatiewe geleenthede. Daar is plek vir 60 gaste. Die geriewe kan gereël word deur Gowrie Functions management. Gaste word aangemoedig om die 12 putjie-gholfbaan te geniet.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Ever Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Gowrie Farm, Off the R103, Nottingham Road, 3240, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Gowrie Golf Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gowrie Farm, Off the R103, Nottingham Road, 3240, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang