Successfully reported
+41

Grace Cottage

  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 George du Toit Street, Universitas-Ridge, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Grace Cottage is geleë in 'n klein, vreedsame woonbuurt in Bloemfontein. Ons strewe daarna om eenvoud en gerief soomloos te vervleg en die plattelandse atmosfeer te behou.

Die selfsorgverblyf bestaan uit enkelkamers, dubbelkamers en gesinseenhede. Die kamers het dubbel-, koningingrootte- en koninggrootte-beddens of 2 enkelbeddens. Ons gesinseenhede het stapelbeddens (volgrootte enkelbeddens) in die tweede kamer. Die badkamers is toegerus met 'n bad, stort, of beide, handdoeke, en toiletware. Die kombuise is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, tweeplaatstoof, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenhede het ook kommersiële DStv, waaiers, verwarmers, haardroërs en elektriese komberse.

Daar is 'n braai-area en 'n klein klimraam en sandput vir die jongspan. Daar is ook 'n bababed en -badjie beskikbaar. Parkeerplek op die perseel word voorsien. 'n Komplimentêre ligte ontbyt word in die eenheid voorsien. Die eenhede word daagliks skoongemaak behalwe op Sondae en publieke vakansiedae.

Ons is sentraal geleë, naby aan die N1, Universiteit, Medi-Kliniek, Universitas Hospitaal, Sportstadions, Grey College, Eunice, Mimosa Mall en die Waterfront.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 155 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Elize K
Gesin met klein kinders
5.0
Skitterend. Lekker gekuier. Kinders het hul geniet in die speelparkie. Dankie.
Okt 2025
Mariza V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het een aand daar geslaap. Baie gemaklik. Ons kon op kort kennis 'n kamer kry. Vriendelik ontvang. Ligte ontbytgoedjies is in die kamer.
Aug 2025
Danie S
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Dit was die 4de keer wat ek by Grace Cottage gebly het en sal na geen ander gastehuis gaan nie. Die eienaar was soos gewoonlik vriendelik ...
Sien meer
Aug 2025
Rashika P
5.0
Amazing. It was great and safe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Frans C
Gesin met klein kinders
5.0
Baie netjies en goeie diens. Sien sterre.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anneri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 155

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 7 George du Toit Street, Universitas-Ridge, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Grace Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 George du Toit Street, Universitas-Ridge, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfc81e3c97ba344ab3e0e3ef86fd95768ac0f703ccef05785b1188ce7ad13fed4dff05caa4ac8da741b156f5f747e3fa1ecef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 155 5 1 5 7 George du Toit Street Universitas-Ridge 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.109333820935 26.165515767923

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang