Successfully reported

Grace Courtyard Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Lauren R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Superb. Wonderful, charming, hospitable hosts; stylish, comfortable accommodation in beautiful, peaceful surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marina
Grace Courtyard Cottage
Thank you for being kind and wonderful guests. We appreciate your cleanliness. We hope to see you again.

Pierre L
1 nag
5.0
Sep 2025

Baie lekker en gerieflik en ook baie skoon. Baie lekker gebly en sal hulle enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neville H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Quaint and memorable overnight stay. Quaint and very comfortable cottage, and the host was very helpful and went out of her way to make a very pleasurable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanelle K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Alles wat mens mag nodig kry. Gasheer en gasvrou baie vriendelik en hulpvaardig. Heerlik gebly. Sal Grace Courtyard Cottage aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Crystal J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Relaxing, peaceful, just a lovely place to stay and explore the area. Both Mariana and Edward were very welcoming and very friendly. Their place is beautiful, clean and aesthetically pleasing. Her paintings are beautiful; it's all her own work, wow! I was blown away. The crockery, glassware, kitchen utensils, everything in the kitchen was all clean and up-to-date items. The bathroom is spacious and really lovely. Everything was beautiful; I can't fault them on anything, really. I definitely didn't want to leave as it's so peaceful there. They also gave us a beautiful breakfast tray including juice that was lovely. We also had sole access to the courtyard. I will recommend everyone to book; this was really a beautiful place to stay, especially if you love Bredasdorp. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marina
Grace Courtyard Cottage
Thank you for your kind words.

Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

'n Heerlike en rustige verblyf. Ons het beslis baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marina
Grace Courtyard Cottage
Ons is bly julle het die kuier geniet.

Richard S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Kunstige, interessante verblyf. Eddie en Marina is wonderlike gashere. Ons is vroegtydig ingelig oor reëlings in verband met aankoms en inklok, met gedetaillerde aanwysings tot by Grace Courtyard Cottage. Met aankoms is ons vriendelik ontvang en die eenheid, wat baie goed uitgelê is, saam met ons deurgegaan en ons is gewys hoe alles werk. Die sekuriteit van die eenheid is baie goed. Ons was aangenaam verras om die kontinentale ontbyt in die kamer te vind. Ander items wat ons tuis laat voel het, is die bruikbare kunswerke, soos kussings, bekers, en -houers wat in die eenheid gebruik word. Die binnehof wat vir ons gebruik beskikbaar was, was 'n heerlike spasie om te ontspan en ook om heerlik met Marina en Eddie te gesels. Die eenheid se ligging is baie sentraal, met alles wat die dorp bied binne 'n paar minute se ry (of loop), asook Arniston, Struisbaai en Agulhas net 'n kort rit ver. Ons het die verblyf terdeë geniet en sal vir seker weer by Grace oorbly as ons in Bredasdorp moet slaap

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marina
Grace Courtyard Cottage
Baie dankie vir die mooi review. Ons waardeer dit opreg.

Jackie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustig en netjies. Ek was baie vriendelik ontvang. Dit is baie pragtig. Sal enige iemand aanbeveel. Dankie weer eens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marina
Grace Courtyard Cottage
Dit was net 'n plesier. Dankie dat jy ons gekies het.

David M
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Tastefully decorated, quality linen, unexpected breakfast. Good value for money. Tastefully decorated, quality linen, well-equipped kitchen, unexpected breakfast. Good value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marina
Grace Courtyard Cottage
Thank you for choosing Grace Courtyard Cottage. It was a pleasure having you here.

Janine O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlik en gerieflik met als wat jy nodig het! Grace Courtyard Cottage sal ons beslis aanbeveel! Oulike plekkie! Die gasheer en gasvrou is só vriendelik en het ons regtig baie welkom laat voel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marina
Grace Courtyard Cottage
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly dat julle welkom gevoel het.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Kreupelhout Street, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87477ed010194c4a65bcc3feafdc15dcccdfad37055cef8a6e1df420da78c7de339770082af9553869fb6f5077a591d4af47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 12 Kreupelhout Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.542203643355 20.041299016568
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang