Successfully reported

Grace on Four

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Jeanie V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Ons het baie lekker gebly! Al die geriewe was daar wat ons nodig gehad het. Baie vriendelike en behulpsame diens. Ons sal beslis weer Grace on Four besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan O
1 nag
5.0
Jun 2025

Vriendelik en gasvry. Heerlike tyd gehad by Grace on Four.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sander S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Lekker gebly en goed uitgerus na lang reis. Gasvrou vriendelik. Perseel mooi en netjies. Veilige en netjiese omgewing. Kamers skoon en voldoende. Goeie areas vir ontspan buite die kamers, toegeruste kombuis indien nodig. Hulle kan waterbottel vir kamer oorweeg vir ketel en/of drinkwater, omdat hierdie kamer nie ensuite badkamer het nie, maar privaat langsaan geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
4.8
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nickie N
1 nag
5.0
Sep 2024

Goeie, netjiese verblyf. Vriendelike eienaar. Sal Grace on Four definitief aanbeveel. Ons het heerlik gebly! Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helanie O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Die gesinskamer is baie ruim en daar is lugverkoeling asook 'n waaier. Veilige en stil omgewing, die verblyf was baie netjies met alles wat nodig was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nickie N
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2024

Ons is baie vriendelik ontvang. Die verblyf was uitstekend! Ons het een aand geslaap. Het heerlik oornag. Baie gerieflik en netjies. Sal die plek enige tyd aanbeveel. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Patrick W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Highly recommend the venue. Close to the shopping mall if you need anything. Upstairs flat accommodation was excellent. Owners were very friendly. The owner needs to sort out the hot water in the shower. Very neat and spotless.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Was 4 dae daar vir boekuitstalling by skool. Ontvangs was met baie liefde en gasvryheid, was in selfsorg-eenheid, die geriewe in die kombuis baie goed, gevoel of ons by eie huis gewees het, kan dit def. aanbeveel wanneer ons weer Polokwane toe moet gaan, def. weer na Grace on Four toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel V
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jun 2023

Oornag. Netjiese, skoon en groot kamers. Goeie ligging, gemaklik. Groot kombuis.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Burtie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 720
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 720
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 720
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Bekker Street, Fauna Park, Polokwane, 0787, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI5ZjY4OGNiLTkxZDYtNDZhOC04Mjk3LTA3ZTNkYjExZTE3Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 4 Bekker Street Fauna Park 0787 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.911063991019 29.482746273279

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang