Successfully reported

Grace on Minerva

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Pieter & Anne B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Dit was rustig, skoon, veilig en Kevin se gasvryheid was uit die boonste rakke. Ja definitief sal Grace on Minerva enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kevin
Grace on Minerva
You rate a 10 as guests. Thank you so much for staying here.

Susan A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Great stay, would do it again. Well met by the host, friendly and helpful. Clean, comfortable, in a good position for us, superb mattress, well equipped, safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dean T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Wonderful. The host was very friendly. Our stay was great. The beach is within walking distance. The premises were very clean and tidy. We will go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kevin
Grace on Minerva
Thank you, Dean. What wonderful guests. I look forward to seeing you both again.

Beverley C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

A peaceful and comfortable stay. Will be back. Neat, clean and comfortable. Friendly host. Loved the stay. Very quiet and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colleen V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Comfortable, memorable stay in a lovely cottage. Our stay was very pleasant. The hosts go above and beyond to make one feel welcome. The cottage is spotlessly clean and comfortable. Good location within walking distance to the beach and a bonus that we could take our dogs with us. They had a wonderful time too! Pennington is a special little town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martyn H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

We had a great time at Grace on Minerva. My wife and I had a great stay at Grace on Minerva. Our hosts are very friendly and kind people, and they were very helpful. The flat is within walking distance from the beach. The beach was very clean and beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vicus K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2024

Ons het heerlik ontspan en elke oomblik geniet. Heerlik ontspan in 'n rustige en veilige omgewing. Netjiese woning wat voldoen aan al jou basiese behoeftes. Vriendelike en besorgde gasheer. Moontlik om na 'n skoon en netjiese strand toe te stap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Fantasties, fantasties en nog meer. Wat 'n uitmuntende vakansie, by die beste plek waar jy kan bly en die mees uitstekende gashere waarvoor 'n mens kon vra.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janita B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Vreeslik aangenaam. Ons verblyf was baie aangenaam. Goeie, bekostigbare verblyf waar jou hond welkom is, is baie skaars. Hierdie is 'n klein juweel. Ek my man en ons hondebaba was met ope arms ontvang. Die eenheid was baie netjies. Ons is op hoogte gehou oor wanneer daar kragonderbrekings gaan wees. Die hele ondervinding was baie lekker en gemaklik. Huis weg van die huis af. Ons gashere was fantasties. 10 uit 10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Terry-ann C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Was awesome, owner was very friendly and welcoming. The room was neat, with all the amenities of a self catering unit. The owner made us feel relaxed and right at home. Would highly recommend Grace on Minerva.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kevin
Grace on Minerva
Thank you. It was an absolute pleasure having you both here.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kevin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 575
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 575
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 575
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 Minerva Avenue, Pennington, Umdoni, 4184, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHvVQvKgCufbHqHca8266NpViJC3zsto4De2H9LiiJc8OGuyCIz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R575 per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 44 Minerva Avenue Pennington 4184 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.3900602 30.6909356
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang